Schools
-
Parel Vallei skitter weer as ATKV-Tienertoneel nasionale kampioen
Hoërskool Parel Vallei het weereens bewys hulle is die kroonprinse van jeugteater deur die gesogte ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal 2025 te wen. Met ‘n ongelooflike rits oorwinnings sedert 2021, het Parel Vallei hulself vir die vyfde agtereenvolgende jaar as nasionale wenners…
-
Waarnemende skoolhoof vir Witteberg stap vooruit met meer as drie dekades in onderwys
Visser, wat sedert 1991 by die skool betrokke is, word as ‘n ervare en gerespekteerde leier beskryf.
-
Cape Town beaches under police watch for matric valedictory parties
CAPE TOWN – Police and law enforcement agencies are keeping a watchful eye on Clifton and Camps Bay beaches to ensure safety as valedictory celebrations kick off today. Matric learners gather on Cape […]
-
Onsekerheid rondom poste bewys kommerwekkende gebreke in onderwysstelsel, sê Fedsas
“Onsekerheid heers weens onderwysamptenare se onvermoë om te voldoen aan, en in sommige gevalle blatante minagting van, statutêre prosesse.”
-
Vreesloos 2025: Durbies, Brakkies, Stellies en DF-ers slaggereed vir finaal
Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan in die eindronde van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos-kompetisie.
-
Junior skut van Oos-Vrystaat in die kol met vyfde plek op wêreldranglys
Hy het die algehele 49ste plek in die wêreld ingeneem, uit die 405 produksieskuts wat in dié afdeling meegeding het.
-
Kinders wys twee van Jaco Jacobs se boeke as bestes aan
Stink Sokkies, ‘n boek deur kinderboekskrywer Jaco Jacobs van Bloemfontein, was een van die wenboeke in die ATKV-woordveertjies se Kinderboekeerbewyse vir 2025.
-
Durbanville en Waterkloof stap met louere weg in Dink of Sink-eindronde
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale eindronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie.










