
-
Ritmiese gimnaste skitter by Nasionale Kampioenskappe
HMS Paarl se ritmiese gimnaste behaal puik plasings by die Nasionale Kampioenskappe in Bellville – ’n trotse oomblik vir die skool!
-
Grey College dominates Curro AquaElite Gala
Grey College A team secures 3rd consecutive Curro AquaElite title; B team finishes 9th, with multiple records and standout individual performances.
-
Eskom Expo – JF-Leerder verwerf goud
JF se Charlotte Gibbens het uitgeblink by die Eskom Expo deur goud in Sosiale Wetenskappe te verwerf, asook toekennings vir die beste junior projek en beste projek deur ’n dogter.
-
Jayden Pagel Triomfeer by Shorin-Ryu Nationals 2026
Grey College se Jayden Pagel wen goud in kata en kubudo, plus silwer en brons, by die Shorin-Ryu Nationals 2026 – ’n merkwaardige prestasie!
-
Nasionale Skills-kompetisie – Gimmie leerder presteer nasionaal
Langenhoven Gimnasium se Erich Malan het Suid-Afrika se topjong vaklui uitgedaag en ‘n indrukwekkende tweede plek in Pas en Draai by die Nasionale Skills-kompetisie behaal.
-
WOW-Spelfeeskampioen – Truidjie blink uit nasionaal
Gr. 5-leerder Cay-Lynn Lamprecht van Laerskool Truida Kestell is as nasionale WOW-Spelfeeswenner gekroon ná ’n uiters uitdagende kompetisie in Stellenbosch.
-
Tjokkies-kriekettoernooi – Truidjies presteer puik
Truidjies blink uit by die o.13-Tjokkies-kriekettoernooi met drie oorwinnings uit vyf wedstryde, terwyl elke speler waardevolle ervaring opdoen.
-
Wêreld Onderwysersdag/World Teachers’ Day
Op hierdie Wêreld Onderwysersdag buig ons die hoof in dankbaarheid. Julle is die ligdraers wat jong geeste vorm, hoop kweek en die toekoms bou. Elke les, elke bemoedigende woord en […]
-
Internasionale Wetenskapskou – Naudie-leerders blink uit by Eskom Expo
Primêre Skool Naudeville se Philip Bryssau het by die ISF Eskom Expo in Boksburg uitgeblink en ’n silwer medalje verower. ’n Prestasie om op trots te wees!
-
Alex Murray Honoured with Prestigious Dux Award
Alex Murray receives DSG’s highest academic accolade, the Dux Award, recognising excellence, humility and inspiring leadership in 2026.













