
-
Witteberg krieketseuns skitter met reuse-oorwinning
Hoërskool Witteberg se eerste krieketspan het Hoërskool Reitz met ’n 223‑lopie sege in die Rain Schools SA20 oorweldig. Dit is ’n dawerende begin vir die seisoen.
-
Grey College ushers in 2027 School Captains
Grey College proudly announces its 2027 School Captains, entrusted to lead with conviction, character and vision into a new chapter of excellence.
-
Zayden Venter behaal nasionale Eisteddfod-sukses
Zayden Venter behaal A++ by Bedford Eisteddfod en ’n diploma by die Nasionale Eisteddfod – ’n uitmuntende prestasie in tromspel
-
Oranje Swemmers skitter by Curro Aqua Elite Gala
Primêre Meisieskool Oranje se swemmers wen die Curro Aqua Elite Gala in Hillcrest met rekordaflosse en uitstaande individuele prestasies.
-
SA Jeug Padfietsrykampioenskappe – Nellie-leerder handhaaf sterk tempo
Jessica Bell het by haar debuut aan die SA Jeug Padfietsrykampioenskappe beïndruk met ’n tweede plek, asook twee vierde plekke en nóg ’n silwer medalje.
-
Megan Kleynhans is Afrika o.17 Laser Run-kampioen!
Megan Kleynhans van Hoërskool Randburg wen goud by die Afrika Laser Run en mik nou na glorie by die Wêreldkampioenskappe.
-
Eskom Expo Internasionale Wetenskapskou – Leeuwenhof-leerder skitter
Nathan Moolman van Leeuwenhof Akademie het geskitter by die 46ste Eskom Expo deur ’n bronsmedalje en die gesogte FFS Refiners-toekenning te verower
-
Stellenbosch Ster Misha Bredell Skitter Internasionaal!
Stellenbosch se Misha Bredell verower goud en silwer in Kaïro en verteenwoordig SA by die Junior Olimpiese Spele in Dakar – ’n skitterende prestasie!
-
Nasionale Landlooptitel – Leeuwenhof-atleet skryf geskiedenis
Leeuwenhof Akademie se Megan Waller het geskiedenis gemaak deur in dieselfde jaar beide die Gauteng- en SA Landloopkampioenskappe te wen.
-
Kyle Hex shines on the national public speaking stage
Jeppe’s Kyle Hex dominates national English and Afrikaans competitions, winning multiple Grade 8 titles and overall high‑school honours.













