
-
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ’n stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die […]
-
SA Sprint Canoeing Championships – Maritzburg College superior
SA Sprint Canoeing Championships. Outstanding Medal Performances! Roodeplaat Dam, Pretoria | 27–29 March. Maritzburg College athletes delivered an exceptional showing at the South African Sprint Canoeing Championships, securing multiple podium […]
-
I-Tech Toernooi – Truida Kestell blink uit
I-Tech Toernooi – Laerskool Truida Kestell is baie torts op hul o.10A Netbalspan. Hulle het tydens die Maartvakansie deelgeneem aan die I-Tech Toernooi in Bloemfontein. Die span het hul krag […]
-
World Lyrical Dance Federation – Hoërskool Wesvalia skitter
World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. Hoërskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein, […]
-
So ‘n bêk moet jêm kry: Nou Praat Jy! se inskrywings is oop
Inskrywings vir Nou Praat Jy!, ‘n redenaarskompetisie vir hoërskoolleerders, is nou oop!
-
ASA National Championship – Pearson High School
ASA National Championship. Pearson High School Athletes Shine at ASA National Championship. Pearson High School is proud to celebrate the outstanding achievements of its athletes who represented Eastern Province at […]
-
SA Level 3 Swimming Championships – Glenwood House School
SA Level 3 Swimming Championships. Glenwood House School, George proudly celebrates the outstanding achievements of Keyla Douglas at the SA Level 3 Swimming Championships, held in East London from 9–12 […]
-
Top 10 akademiese sussies – Primêre Meisieskool Oranje
Top 10 akademiese sussies. Primêre Meisieskool Oranje vier ’n unieke prestasie! Na afloop van die eerste kwartaal kan Oranje met trots aankondig dat drie pare sussies hul plek in die […]
-
Nasionale onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp skitter
Onderwaterhokkie. Hoërskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart […]
-
ASA Senior Kampioenskappe – Hoër Meisieskool La Rochelle
ASA Senior Kampioenskappe. Hoër Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid! Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om Hoër Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe […]













