Hoërskool Upington vier trots hul vyf o.16 VKB Stedelike rugbyspelers. Die span het hul veldtog afgeskop, en die vyf trotse Uppie‑spelers dra nou Uppies se naam op provinsiale vlak.

Baie geluk aan elke speler wat deur harde werk en passie die voorreg verdien het om Hoërskool Upington te verteenwoordig.

  • Iminathi Tjali
  • Ian Duba
  • Chris Kies
  • Anonge Gubula
  • Eldré Jansen

Geniet elke oomblik, manne. Speel met oorgawe en maak herinneringe wat ’n leeftyd sal hou.

Uppies staan vierkantig agter julle, manne!

https://www.uppies.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article