
-
Hopetown se eerstespan maak doelgerig netbalgeskiedenis by sportweek
Die Hoërskool Hopetown se eerste netbalspan het geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer die onlangse AJ Sportweek in Mosselbaai gewen het.
-
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell
o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell se o.9A rugbyspan het deelgeneem aan die Jubaweni-toer. Die Jubaweni-kamp het van 27 tot 29 Maart net buite Modimolle in Limpopo plaasgevind. Hierdie o.9A […]
-
Schoolboy Tennis – St Andrew’s School, Bloemfontein, outstanding
Schoolboy Tennis. St Andrew’s Tennis Court Success. Saints tennis has launched the season on a winning note! Competing in the A-League schoolboy tennis for the second consecutive year, the team’s […]
-
Konsepregulasies verbied uitsluiting van swanger leerders, fokus op voortgesette onderwys
Konsepregulasies vir hantering van swangerskappe onder leerders is daarop gemik om uitsluiting van swanger leerders te voorkom, skorsing te verbied en voortgesette onderwys te verseker.
-
Legends of Art – Hoërskool Montana se Dané Steyn skitter
Legends of Art. Dané Steyn skitter by Legends of Art Hoërskool Montana, Pretoria, vier met trots die uitstaande prestasie van Dané Steyn, wat aan die eerste rondte van die Legends […]
-
Glasgow Rugby training – Kingswood College boys thrilled
Glasgow Rugby training. Mackenzie Brothers Train with Glasgow Warriors. Kingswood 1st XV rugby players James and Josh Mackenzie were thrilled to seize a remarkable opportunity this week: holiday training with […]
-
SA Regional Level 3 – The Diocesan School for Girls superior
SA Regional Level 3. From 9–12 April in East London, DSG proudly celebrated the achievements of two outstanding swimmers at the SA Regional Level 3 Championships. Ava Diessner and Leah […]
-
Mini-Tennistoernooi – Truida Kestell skitter
Mini Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell is baie trots op Linzi Botha. Sy het gedurende die vakansie deelgeneem aan die o.14 kategorie Mini-Tennistoernooi in Johannesburg. Linzi het haar krag en […]
-
Nou praat jy! 2026 – Curro Schools’ public speaking competition
Nou praat jy! 2026. Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top. Laat jou tong klop: Die kompetisie, aangebied deur Curro Durbanville High School, wat Afrikaans in […]
-
Radikale Redenaars – Truida Kestell skitter
Radikale Redenaars – By Truida Kestell word geglo dat elke kind ’n stem het wat verdien om gehoor te word. Truida Kestell se radikale redenaars het dit inderdaad bewys! Die […]













