
-
NHS-atletiekbyeenkoms vanjaar waarlik vol prestige
‘n Spoggeleentheid waartydens drie van die agt A-bond skole in vanjaar se NWU Super Interhoër in aksie was, insluitend twee van Pretoria se top drie atletiekskole, het die fynproewer op […]
-
HOËRSKOOL LANGENHOVEN SE TOPPRESTEERDERS
Op die foto bo: verskyn die toppresteerders van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in elke graad na afloop van die November-eksamen. Van links: Rosa van Zyl; graad 8 (92.7%), Jana van […]
-
Grenville High School interhouse athletics
Grenville High School in Rustenburg’s interhouse athletics that took place on the 16th of January. Pictured above: Norreys Cheerleaders from left to right: Kganya Mogomotsi, Thato Mathulwe, Nigel Ngake, Boemo […]
-
Hoërskool Upington Kleure-atletiek
Wat `n fees was dié jaar se kleure-atletiek nie! Ten spyte van die feit dat dit `n middag-byeenkoms was én ten spyte van die hitte, het die atlete opgedaag en […]
-
OAKDALE KRIEKETSPELER BEHAAL 100-TAL
Tydens die eerstekrieketspan van die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se wedstryd teen Glenwood House op Saterdag 19 Januarie, het Kaylim Cordier (gr. 11) 109 lopies van 99 balle aangeteken. […]
-
OAKDALE LANDBOUSKOOL MAAK REG VIR SOMERINTERSKOLE
Op Vrydag, 18 Januarie, het die Oakdale-leerders hul talent op die atletiekbaan ten toon gestel. Afgesien van puik prestasies en die Blouspan se oorwinning, het die volgende atlete rekords verbeter: […]
-
Hoërskool Nelspruit Gr 8’s kick off the year with outreach program
Hoërskool Nelspruit’s grade eights started off the year with an outreach initiative after less than a week of high school. Each class chose an organisation at which they spent a […]
-
EHS-atlete word verryk tydens atletiek-afrigtingskliniek
Hoërskool Ermelo se atlete het die afgelope naweek, 18 – 19 Januarie, hard gewerk aan hul atletiek-talent tydens ‘n afrigtingskliniek by Hoërskool Ermelo. Die atlete het afrigting by uitstekende afrigters […]
-
Ligbron het beste akademiese prestasies in die Gert Sibande Distrik
Tydens die onlangse Gert Sibande Streek Prysuitdelingsfunksie wat op Vrydag, 18 Januarie, plaasgevind het is Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo aangewys as die skool met die beste Akademiese prestasies […]
-
Ligbron bied eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die heel eerste Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Saterdag, 19 Januarie op Ligbron se gronde aangebied. Hierdie was die eerste van vele Dup […]














You must be logged in to post a comment.