Voor vlnr: Nadia Wentzel, Shakira September, Mienke Vorster, John-Daniel Minnie, Mark-Hein Fourie.

Agter vlnr: Cammy Cordom, Chrizanne Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Henco Swanepoel.

Laerskool Park, Mosselbaai, tesame met Laerskool George-Suid, wen die groot skole Afdeling vir Laerskole tydens die Kwaggas se Top 10 Atletiek-byeenkoms.

Walter Janse van Rensburg is aangewys as die beste 0/11 seun van die dag asook beste seuns atleet van die dag vir sy prestasie in gewigstoot met ‘n afstand van 12.87 m.

Die leerders het die volgende medaljes behaal: 5 Goud, 8 Silwer en 6 Brons.

Walter Jansen middel en op foto regs.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article