Mariné Botha en Janika Pretorius.

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoëskool Punt wat puik presteer het by Radikake Redenaars op nasionale vlak:

  • Mariné Botha behaal ‘n 2de plek in die Nasionale finaal (Gr. 8 Afrikaans moedertaal)
  • Janika Pretorius behaal ‘n 12de plek in die Nasionale finaal (Gr. 9 Afrikaans moedertaal)

Baie geluk en dankie dogters, julle het die res van die land ‘n PUNT gewys!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article