
-
Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018
Congratulations to the Pietermaritzburg Girls’ High School Matric Class of 2018 on achieving a 100% pass rate in their NSC final examinations. We are proud to announce that 97% of […]
-
Hoërskool Nelspruit Matriek-uitslae 2018
1. Aantal kandidate: 267 2. Slaagsyfer: NHS = 100% Mpumalanga = 79,0% 3. Gemiddelde % per leerling: 65,6% 4. Universiteitsvrystelling: NHS = 84,3% Vrystelling na Tersiêre inrigtings: NHS = 100% […]
-
St Andrew’s School for Girls Sport and Cultural Awards
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, hosted the term 3 Senior School Sport and Cultural Awards assembly on 5 December 2018. Grade 8, 9 and 10 girls are eligible for […]
-
We WISH you a Merry Christmas
WISH (Wees Iemand Se Held) is ‘n gemeenskapsdiensprojek van Hoërskool Punt in Mosselbaai. Leerders besoek elke kwartaal die Môreson Kinderhuis in George om aktiwiteite met die kinders daar te doen. […]
-
Laerskool Muldersdrif leerders genomineer vir Distrik Buitemuurse Toekennings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp het die volgende leerders genomineer vir die jaarlikse Distrik Buitemuurse Toekennings: • Marnu Bouwer: Laerskool seuns atleet van die jaar • Reinhardt Neuper: Kultuurseun van die jaar […]
-
Ligbron groet graad 12 leerders
Die graad 12 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Dinsdag, 26 November, hulle laaste matriekvraestel geskryf. Dit was ook die laaste keer dat hulle in die […]
-
THE NEW ERA FOR PAARL BOYS’ HIGH HOCKEY HAS ARRIVED
(by Cindy Mc Farlane MIC: Hockey) The first mention of the sport “hockey” being played at Paarl Boys’ High School was in 1922 when it was stated, by the headmaster at […]
-
Hoërskool Nelspruit Wiskunde-boffins is tops in Mpumalanga
Twee leerders van Hoërskool Nelspruit is onlangs as toppresteerders in die provinsie aangewys nadat hulle vroeër die jaar aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade deelgeneem het. Phillipa Marais is derde in […]
-
Glenwood High School distributed gifts
Glenwood boys, staff and moms visited Rich Haven Old Age Home today. They delivered the gifts from the Mom’s Christmas Dinner to the very grateful residents. The residents were also […]
-
Laerskool Nelspruit Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms
Laerskool Nelspruit is trots om bekend te maak dat AON die Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms titelborgskap bevestig het vir 2019. Die byeenkoms word op 9 Februarie 2019 aangebied deur Laerskool Nelspruit. Al […]














You must be logged in to post a comment.