
-
Robertson Logos student excel in tennis
Alexander Cilliers, a Grade 6 student of Robertson Logos Christian School, was part of the Boland Platteland Team who participated in the Interpro Tennis Tournament held in George on 2 […]
-
Outeniqua Laerskool prysuitdeling
Baie geluk aan Carla Krüger (foto bo:) wat tydens Laerskool Outeniqua in George se prysuitdeling die SAS Outeniqua Skild verwerf het. Hierdie spesiale trofee word toegeken aan ‘n leerder wat op […]
-
Errie-personeel geniet uitstappies
Op Donderdag en Vrydag, 8 en 9 November, het die manspersoneel van Hoërskool Ermelo hulself bederf met ‘n uitstappie na Tolderia dam. Die manne het elke oomblik geniet en hul […]
-
Blink toekoms wink vir Nellie-padfietsryer!
Nellie-padfietsryer Sias Joubert het die naweek aan die 94.7 Cycle Challenge deelgeneem. Hy het algeheel 16de in die elite-groep van 120 ryers geëindig. Dit was glo ‘n baie harde resies, […]
-
Remembrance Day Service at St Charles College
On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of the armed forces and of civilians in […]
-
Laerskool Outeniqua Gr 4’s tree op as kelners
Laerskool Outeniqua van George se graad 4-leerders het op 23 Oktober hulle puik van hul taak gekwyt by hul kwartaallikse Spur-aand. Die graad 4’s het die kelners met geesdrif en […]
-
Laerskool Outeniqua reik uit na bejaardes
Inwoners van Rendezvous Cottages is op Vrydag, 2 November, verras met blommeruikertjies van leerders van Laerskool Outeniqua van George tydens hul jaarlikse Stella Louwrens Blommedag. Foto bo: v.l.n.r. Beate Graupe, […]
-
Hoërskool Nelspruit verwelkom Puma-kaptein as afrigter
“Dankbaarheid vir jou Godgegewe talente.” Dít is hoe die Puma-rugbykaptein Hennie Skorbinski sy rugbyloopbaan en nuwe uitdaging as afrigter by Hoërskool Nelspruit (NHS) sy benadering tot die sport opsom. ‘n […]
-
Gromar Privaatskool maak hul Leiers vir 2019 bekend
Gromar Privaatskool van Groblersdal het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig. Foto bo: vlnr: Jandré Terblanche – Hoofseun, Jalani Bester – Onderhoofmeisie, Dawid Aucamp – Leerlingraad, Tersia-Marie Eksteen – Hoofmeisie en […]














You must be logged in to post a comment.