
-
EHS begin dramaskool op dramatiese wyse
Op Woensdag, 23 Januarie, het leerders wat by die At Strydom-dramaskool ingeskryf het vir die eerste keer bymekaar gekom. Belangstelling in dié nuwe buitekurrikulêre aktiwiteit wat deur die EHS aangebied […]
-
EHS bied prag-atletiek aan
Op Saterdag, 26 Januarie, het Hoërskool Ermelo die atletiekbyeenkoms met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Oosterland en Curro Nelspruit, aangebied. Teen vroeg-middag moes die byeenkoms egter gestaak word as gevolg van die […]
-
Erries leerder weer in Sinfonia Juventi-orkes
Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys. Baie geluk,Timon! […]
-
OAKDALE DOEN DIT WEER BY SOMER-INTERSKOLE
Tweehonderd ses-en-twintig leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het die naweek na die Paarl gereis waar hulle aan die tradisionele Somerinterskole teen Boland Landbou deelgeneem het. Dit was […]
-
INTERPROVINCIAL JUNIOR TENNIS: 15 – 18 March 2019
Nelspruit Primary school tennis players selected for Interprovincial team. Mpumalanga Tennis Association would like to congratulate the Lowveld players that were selected to the Interprovincial team. Gabriella Koekemoer, Daniella Lombard […]
-
Point High School Metropolitan
The annual Metropolitan of Point High School in Mossel Bay, took place on Friday 25 January. As in the past the grade 8 girls had to design and make their […]
-
Laerskool Park Huissport 2019
Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek-seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords […]
-
Samukele Khumalo Arena
St Charles College from Pietermaritzburg, honoured their former Head Boy on Friday, 25 January 2019, at the official opening of the Samukele Khumalo Arena. In attendance were family and friends […]
-
Nellies is Mpumalanga se atlete van die jaar
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van […]














You must be logged in to post a comment.