Reece Taljaard (links) en Hansie Barnard (regs)

Sporttoekennings vir 2019 is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse prysuitdeling aan die volgende leerders oorhandig:

Beker vir veelsydigheid in Sport: Reece Taljaard

MC Marais beker vir Sport en Akademie: Hansie Barnard

Sportvrou van die jaar : Carmel Treurnicht

Sportman van die jaar : Alwyn Marx

Beker vir die beste 1ste span: Eerstespan Dogtershokkie

Alwyn Marx (Links) en Carmel Treurnicht (regs)

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article