
-
What a weekend for NCH Cricket
On Friday evening two ex learners of Northern Cape High School, Reeza Hendricks (2007) and Gihahn Cloete (2010), walked out to open the batting for the Proteas in a T20 […]
-
Hoërskool Ermelo kry besoek van Puma-afrigters
Bekende oud-Erries, wat almal deel is van die Puma-afrigtingspan, nl. Jimmy Stonehouse, MJ Mentz en Corné Steenkamp, het op Woensdag 30 Januarie hul afrigtingsvernuf met die Erries kom deel. Die […]
-
EHS staan weer uit tydens atletiek-byeenkoms
Op Vrydag, 1 Februarie, het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan ‘n middag-aand atletiekbyeenkoms te Hoërskool Volksrust. EHS se atlete het die skool se naam hoog gehou tussen die ander sewe deelnemende […]
-
Nogeens ‘n rekordfees vir NHS-atlete in Pretoria
Dreigende onweer, gevolg deur swaar reënbuie, was verlede Vrydag in Pretoria , waar Hoërskool Nelspruit aan Waterkloof se Dreyer Campbell-gedenkbyeenkoms deelgeneem het, aan die orde van die dag. Desondanks, is […]
-
St Charles College Junior Primary
St Charles College in Pietermaritzburg boys in the Junior Primary have had a busy week – from a creative morning of art to playing their hearts out at Mini Cricket! […]
-
NHS se atlete maai onder die rekords by kring-byeenkoms
Die jaarlikse atletiekbyeenkoms vir skole in die Nelspruit-kring, het Dinsdag, 29 Januarie, vir groot opwinding gesorg. ‘n Hele handvol Nellie-rekords (beste in die skool se geskiedenis) het in die stof […]
-
EHS knoop die stryd aan teen Ligbron op die krieketveld
Die Erries het op Woensdag, 23 Januarie, op hul tuisveld te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie vir hul eerste wedstryd in vanjaar se T20-krieketliga. Dit is vanjaar die […]
-
Erries word vereer vir Akademiese prestasies
Op Maandag, 21 Januarie, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling aangebied op grond van die akademise prestasies wat behaal is deur die loop van 2018. Dit is altyd ‘n […]














You must be logged in to post a comment.