V.l.n.r:  Reevan Heppell, Thomas Barker en Andrea Kommer.

Die volgende spesiale toekennings is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, gehou op 17 Oktober, gemaak:

Pepler-prys vir leierskap in Huis Pepler:  Myneli Muller

Pienie Pienaar beker vir leierskap in 2019:  Douw Steyn

DC de Jager toekenning vir ondersteunende leierskap:  Reevan Heppell

Beker vir Veelsydigheid:  Andrea Kommer

Hoërskool Punt Dienstoekenning:  Thomas Barker

Ex Altis in Altiora-toekenning:  Reevan Heppell. Hierdie toekenning word gemaak aan ‘n leerder wat regdeur sy/haar skoolloopbaan deur sy/haar doen en late die skool se leuse uitgeleef het.

Myneli Muller links) en Douw Steyn (regs)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article