
-
Laerskool Mooirivier-atlete in Kenneth Kaundaspan
Op Vrydag, 22 Februarie het 68 Tokkies van Potchefstroom aan die Kenneth Kaunda Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Kenneth Kaunda Streek strek vanaf Potchefstroom en sluit die atlete van dorpe soos Ventersdorp, […]
-
Ligbron hokkie ontvang afrigting van SA Hokkiespeler Pietie Coetzee
SA hokkiespeler, Pietie Coetzee, het Donderdag en Vrydag 21 en 22 Februarie ‘n hokkiekursus vir al die Liggie hokkiespanne op die Astrobaan aangebied. Donderdag het die seuns se kursus plaasgevind […]
-
Liggie atlete slaag eerste rondte van die SAK
Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 20 Februarie, aan die Streeks Atletiek Kampioenskappe deelgeneem wat by die AJ Swanepoel stadion plaasgevind het. Al die Liggie-atlete wat deelgeneem het […]
-
Hoërskool Nelspruit Koelste kinders wen Sing-off
Nog ‘n hoogtepunt van Hoërskool Nelspruit was die Sing-off: Ouers vs Onnies vs Leerders. Die geesvangweek het tydens die gewilde Sing-off omtrent momentum gekry. Die kompetisie tussen die koelste kinders, fantastiese […]
-
Hoërskool Nelspruit geesvangweek
Dit is amper tyd vir Interhoër en die Nellies is baie opgewonde! Die geesvangweek het begin met ‘n gumboot dans wat die onderwysers tydens ‘n geesvang periode gedoen het. Verder […]
-
Hoërskool Ermelo Landbouleerders geniet uitstappie
Op Woensdag, 13 Februarie, het die graad 10-leerders van Hoërskool Ermelo hul eerste uitstappie vir 2019 geniet. Hulle het die Boeredag wat deur die Drakensberger telersgenootskap aangebied is op Amersfoort […]
-
Nellies kraai koning by Groot 5-tennistoernooi
Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek die jaarlikse Groot 5-tennistoernooi aangebied. Die nege deelnemende skole was Hoërskool Nelspruit, Wilgerivier, Waterkloof, Ermelo, Affies, Garsfontein, HTS Middelburg, Monument en Boland Landbou. Al […]
-
Hoërskool Florida Skyfskiet-uitslae
Baie geluk vir elke skut van Hoërskool Florida in Roodepoort wat tydens die Gauteng-liga pragtig presteer het. Julle toewyding en harde werk gaan nie ongesiens verby nie. Presisie 10M Caitlin […]
-
Laerskool Park: Hartenbos PSG atletiek byeenkoms
Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig presteer by Laerskool Hartenbos se PSG atletiek-byeenkoms. Park se atlete het die volgende prestasies behaal: Twee eerste plekke, Agt tweede plekke en […]














You must be logged in to post a comment.