
-
Laerskool Muldersdrif atletiek
Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp het 30 Januarie deelgeneem aan ‘n aflosbyeenkoms te Hoërskool Noordheuwel. Mullies is trots op hul atlete se prestasies!
-
Hoërskool Punt Vlotvaart 2019
Op Vrydag, 8 Februarie, was dit weer Hoërskool Punt van Mosselbaai se jaarlikse Vlotvaart! Hierdie gebeurtenis is een van die Visse se hoogtepunte op die jaarprogram. Die leerders kan aan […]
-
Erries doen dit weer: besondere EHS-Gholfdag
Op Saterdag 2 Februarie het die Errieraad van Hoërskool Ermelo die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied. Met pragtige gholfspelers in ‘n goeie luim en prettige saamkuier, was die dag, soos altyd, ‘n […]
-
Erries hengel eerste plek los
Op Saterdag, 9 Februarie, het die hengel se eerste skoleliga plaasgevind by Chrissiesmeer. Daar het nege Hoërskole en 14 spanne deel geneem. Uit die 84 hengelaars het die ses seuns […]
-
Erries begin jaar uitstekend in ruiterkuns
Gedurende die naweek vanaf 1 tot 3 Februarie het vier van Hoërskool Ermelo se leerders deelgeneem aan die eerste Mpualanga SANESA Qualifier te Badplaas. Margha Greyling (graad 10), Surika Struwig […]
-
Erries geniet Groot 5-tennistoernooi
Hoërskool Ermelo se tennisleerders het vanaf 8 tot 10 Februarie die voorreg gehad om aan die Groot 5-tennistoernooi deel te neem. Deelnemende skole was Hoërskool Garsfontein, Boland Landbou, Afrikaans Hoër […]
-
Hoërskool Nelspruit atlete presteer in Roodepoort
Die jaarlikse prestige-byeenkoms wat Hoërskool Randburg op Vrydag 8 Februarie, in die pragtige Ruimsig-stadion te Roodepoort aangebied het, het weer eens aan die hoë verwagtinge voldoen – en NHS se […]
-
Laerskool Nelspruit AON Vriendskaplike Atletiek 2019
Atletiek uit die boonste rakke, met altesaam 19 nuwe rekords. Laerskole Nelspruit, Laeveld, Bergland en Nelspruit Primary was Saterdag deel van die AON Vriendskaplike Atletiek wat deur Laerskool Nelspruit aagebied […]
-
Hoërskool Outeniqua : Bergfiets prestasie
Tristan wys sy staal : Op 2 Februarie het Tristan Nortje van Hoërskool Outeniqua in George, deelgeneem aan die eerste bergfiets “SA Cup Series,” wat ook deel uitmaak van die […]
-
HOËRSKOOL PUNT-GORRIES WORD VOLWAARDIGE VISSE
Na ‘n paar lang weke is die “Gorries” (Gr 8-leerders) van Hoërskool Punt op Vrydag, 1 Februarie, op Santos van hul beffies verlos. Dit was ‘n baie vrolike groep “Visse” […]














You must be logged in to post a comment.