Volledige tennisspan: Reghardt Conradie, Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin.

Vroeër die maand het Laeskool Stulting van Humansdorp se top 3 seuns en dogters aan VCS se 1ste tennistoernooi deelgeneem. Die dogters het ‘n 3de plek in die toernooi behaal, terwyl die seuns ‘n 2de plek behaal het.

Die seuns met hulle pragtige trofees.

 

Die dogters met hulle pragtige trofees.
Stulting spog met hul nuwe tennis-hemde wat hul vir die VCS Tennistoernooi gekry het.
Stulting spog met hul nuwe tennis-hemde wat hul vir die VCS Tennistoernooi gekry het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article