Hoërskool Strand Voetedag 2019

Woensdag, 16 Oktober, was weer tradisionele Voetedag by Hoërskool Strand. Met Voetedag

Beteken dit dat dit die laaste dag van die matrieks is en dat die graad 11’s nou die

grootste leerders in die skool is. Op Voetedag mag die graad 11’s dus enigiets met hul voete doen!

Gizela Rencken en Tara Kruger

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article