Nuus
-
Fiëstas uitgebrei: Hier is die skitterende benoemdes vir 2026
Die getal afdelings vir vanjaar se Fiëstas is na 25 uitgebrei; dit dek alles op én agter die verhoog, en oor al die genres heen.
-
Drama tydens verkiesing van nuwe burgemeester van Saldanhabaai laat inwoners onseker
VREDENBURG – Die verkiesing van ’n nuwe uitvoerende burgemeester tydens ’n spesiale raadsvergadering van die Saldanhabaai-munisipaliteit op 26 Februarie 2026 het groot drama en onsekerheid veroorsaak. Die vergadering is regstreeks…
-
Weskus-polisie arresteer agt oor gesteelde rooigety-kreef ter waarde van bykans R250 000
In die vroeë oggendure van Donderdag het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.
-
Geen arrestasies ná dodelike steekvoorval in Wellington
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
-
-
Elandsbaai gesluit weens rooigety – wees gewaarsku om nie kreef te oes nie
Inwoners word gewaarsku om asseblief nie van die kreef en ander skulpdiere wat sedert 03:00 gisteroggend uit die see spoel, te gaan oes nie. Die gebied is gesluit weens rooigety-besoedeling.
-
MENING | Wat is Diamantstad se toekoms ná dramatiese gebeure?
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste…
-
Oos-Vrystaatse talent wen harte as René en Liam van Diepe Waters
Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters.
-
Bek-en-klouseer in Lesotho: Takel skutgeriewe en oorgrensmisdaad, pleit VL
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.
-
Kommersiële ontwikkeling kom dalk vir De Zoete-inval
Drakenstein-munisipaliteit bespreek ‘n voorgestelde kommersiële ontwikkeling, insluitend ‘n winkelsentrum en vulstasie in De Zoete-inval.










