Nuus
-
Arbeidshof verwerp polisie se hersiening oor tydelike ongeskiktheidsverlof
Die Arbeidshof in Gqeberha het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) se aansoek om ‘n arbitrasie-toekenning tersyde te stel, van die hand gewys in ‘n saak waarin die polisie geweier het om…
-
Paarl-kroegmoord: Verhoor vind nie meer plaas, beskuldigde wil nou pleit
Christo Isaacs, die man wat aangekla word van die steekmoord op ‘n Paarlse pa van drie kinders by ‘n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Dinsdag (4…
-
Wellingtonse oumagrootjie vertel van jare se pyn in hof
usana de Villiers (70) het skuldig gepleit vir die moord op haar drie agterkleinkinders. Sy het oor haar trauma en hul onstabiele leefomstandighede in die hof getuig.
-
Jong onderwysstudent deur die nag doodgemartel in De Doorns
DE DOORNS – ’n Negentienjarige onderwysstudent van De Doorns se lewe is op die vooraand van die 16 Dae van Aktivisme van geen geweld teenoor vroue en kinders wreed kortgeknip…
-
Munisipaliteite en provinsie in gesprek oor Bainskloofpas
Gesprekke tussen die Drakenstein- en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteite en die Wes-Kaapse regering duur voort oor moontlike oplossings om vragmotors op Bainskloofpas te verbied.
-
Lewenslank vir Matie-moord
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…










