Die keersy van hoop, sê hulle, is vrees. Soms is dit makliker om in vrees en wanhoop te verval as om hoop te behou.
Soms sê ons een ding, maar bedoel ons iets anders. Soms kry ‘n mens kans om die misverstand reg te stel. Soms nie.
Kort ná Jongste se agtste verjaardag, ses maande gelede, het sy nie net haar stem ontdek nie; ook haar selfvertroue en onstuitbare drang om te sê wat op haar hart…
“Op jou verjaardag mag jy nie pak kry nie,” het sy altyd gesê. Sy het die selfopgelegte reël met oorgawe nagekom en op haar verjaardag gedoen wat haar ander dae…
Die lank en die kort is: Soms word ‘n mens uitgedaag deurdat alles net verkeerd gaan. En sy is ons almal tot voorbeeld hoe ‘n mens onder uitdagings vorentoe kan…