The planets Venus and Jupiter will over the next few days appear to move closer to each other and can be viewed 45 minutes after sunset.
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.
‘n Bloemfonteiner het vandeesweek die nuwe eienaar geword van ‘n dubbelkajuit Toyota Hilux in ‘n promosie van Checkers Hyper.
De Oude Kraal se jaarlikse WildsKOSfees vind op 6 Junie plaas, en behalwe buffel op die spit gaan nagenoeg 120 geregte te proe wees.
Arno Taljaard (25) wat verlede week ‘n nieroorplanting ondergaan het, het sy jaar van daaglikse dialise in ‘n treffende skildery vasgevang.
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
The Cheetahs face the Griquas in a crucial SA Cup match tonight, aiming for a semifinal spot amid injury challenges.
Traffic officer shot and wounded during a brazen cash-in=transit robbery that occurred near Hillside view in Bloemfontein on Friday, 3 April.