Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
KAMEELDORING | Hok nie altyd huis nie, selfs al is jy ‘n blou budgie
Ontdek ons mos eendag ‘n blou budgie, of dit is ‘n parkiet, in ons voortuin. Hy vreet lustig saam met mossies, vinke en duiwe aan die saad wat die huismense…
-
POTPOURRI | Hier is dalk skaduwee, maar koelte is skraps
“Enige iemand wat lank genoeg in die Noord-Kaap bly weet dat daar in die somer geen koelte is nie. Niks is koel nie. Nêrens nie. Daar is net skaduwees.”
-
TWYFELHOEKIE | Hou nog ‘n bietjie aan, jy is taaier as wat jy dink
Die lank en die kort is: moenie te gou ophou nie. Daar is altyd nog ‘n tree, nog ‘n dag, ‘n bietjie hoop ekstra, ‘n bietjie krag ekstra, ‘n pad…
-
NARSISME 5 | ‘Tweedehands opgewonde’ sonder enige blydskap
Keer op keer het sy die geskenk vir my gegee en dan teruggevat. Elke keer moes ek maak asof ek dit vir die eerste keer sien. Intussen was my pa…
-
MENING | Ontluikende wêreldgebeure maak Suid-Afrika meteens ‘n toevlug
Die toenemende internasionale konflik gee ‘n koue rilling. En ongeag Suid-Afrika se hoë misdaadstatistiek, is dit glo ‘n veilige land.
-
KAMEELDORING | Geeneen is ‘n eiland nie – ons het mekaar nodig
Daar is min eliksers soos saamlag en -kuier, en selfs “inligting uitruil”, om ‘n mogge-troffe-gees op te beur. Dan besef jy: Mense het mekaar nodig
-
POTPOURRI | Ons kan maar kla, maar kom ons kla liewer reg
Die probleem is dalk nie soseer die feit dat ons kla nie. Die probleem is dalk dat ons nie by die regte mense of instellings kla nie.
-
TWYFELHOEKIE | Moet jou wil altyd geskied, of kan jy toegee?
Iemand wie se wil die alfa en die omega is, is ‘n baie moeilike mens om mee te werk. Kan jy jou wil buig, of moet jou wil altyd geskied,…
-
NARSISME 4 | Eie-ek van slagoffer heeltemal verwoes
Narsiste breek hul slagoffers so af dat hulle vir niks kans sien nie. Nie eens om weg te kom wanneer die geleentheid homself voordoen nie.
-
MENING | Doeltreffende dienslewering is regtig grondbeginsel van demokrasie
Die uiteindelike doel van demokrasie is om die lewe van sy burgers te verbeter, in noodsaaklike menslike behoeftes te voorsien en ongelykheid te verminder.







