Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Misdaad
-
Polisievrou van Lichtenburg doodgery by voetoorgang voor winkelsentrum
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
-
Upington-seun (9) se vermeende moordenaar was op parool ná vorige moord
Die 26-jarige Willem Koper, vermeende moordenaar van die negejarige Heinrich Human van Louisvale-dorp, was ten tyde van die voorval op parool.
-
Henderson-verhoor | Getuies ‘stel nie belang om vir verdediging te getuig’
Die staat het Dinsdag 20 Oktober sy saak in die hooggeregshof in Kimberley in die verhoor van John-Ross Henderson gesluit, en die verdediging moet nou getuies roep.
-
Onwettige immigrante, vermeende dwelmhandelaars in hegtenis in Noord-Kaap
Tydens onlangse polisie-optredes in die Noord-Kaap is onwettige immigrante, asook vermeende dwelmhandelaars, in hegtenis geneem.
-
Appèluitsprake plaas soeklig op ‘gruwelikheid’ van verkragting
Die hooggeregshof in Kimberley het uitspraak gelewer in twee afsonderlike appèlsake wat die erns en diepgaande gevolge van geweld en seksuele misdrywe teenoor vroue en minderjariges opnuut in die kollig plaas.
-
Nog ‘n kop rol in Lichtenburg te midde van dié dorp se lig wat al flouer skyn
Voorvalle van vandalisme gaan onverpoosd in Lichtenburg voort, terwyl die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit volgens ‘n verslag sinoniem met onbevoegdheid is.
-
Moord-ondersoek ná vrou se liggaam in vlak graf in Roodepan gevind is
‘n Moordsaak word ondersoek nadat die liggaam van ‘n 31-jarige vrou op Woensdag 30 September omstreeks 16:30 in ‘n vlak graf in ‘n sinkhuis in Lerato Park in Roodepan gevind is.
-
Vroue in Noord-Kaap opnuut gemaan om ten alle tye van veiligheid bewus te wees
Die polisie in die Noord-Kaap het vroue in dié provinsie opnuut gemaan om ten alle tye hul eie veiligheid in gedagte te hou.
-
Vioolsdrift-moorde: Beskuldigde sê glo dat hy ‘mense geskiet’ het
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na die polisiekantoor te neem, gesê dat hy “mense geskiet” het.










