Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
POTPOURRI | Moenie wag nie, begin vee voor jou eie deur
Ons moet begin om voor ons eie deure te vee. Agterdeure. Voordeure. Sydeure. Letterlik, sowel as figuurlik.
-
TWYFELHOEKIE | July deel wysheid vir elke maand van die jaar
Ek begryp nou meer as toe dat ‘n mens soms wil wegkom van die geraas van baie dinge en net die stil wind wil hoor.
-
MENING | Ons is regtig nie almal so nie, tog roer ons saam in die pot
Soms, wanneer jy verbysterd is met “jou mense” se doen en late, wonder jy wat jou erfenis nou eintlik is. Want jy kan dalk op Erfenisdag by elke erfenisviering omdraai omdat jy daar ontuis voel.
-
KAMEELDORING | Rooyouers pluk ‘n lat vir hulself met noodgedwonge witleuentjies
Ouma Lappies waarsku altyd dat die leuen kort beentjies het, en dit is selfs nog korter as kinders in die prentjie is.
-
POTPOURRI | Die wêreld is vol skerp punte, tog help dié om dit ronder te maak
Daar is mense wat, met hul optrede, die spreekwoordelike skerp punte effens ronder, meer aanvaarbaar en meer hanteerbaar maak.
-
TWYFELHOEKIE | Natuur keer terug met lenteblomme en kleur ná verskroeiende brand
Dié vuur kon seermaak, verwoes en lelik maak, maar dit kon nie die groei wat daar lê, wegvat nie.
-
MENING | Daarom het ons nooit tyd in dié tyd van tydbesparing nie
‘n Mens sou reken dat tyd in die moderne eeu volop is want bykans elke produk of diens beweer dat tyd gespaar word deur dit aan te skaf. Maar waar is daardie tyd wat ons so spaar?
-
NARSISME 18 | Só breek jy eindelik uit narsis se wurggreep weg
‘n Mens hoor dikwels van bejaardes wie se kinders hulle nie meer besoek nie. Die vinger word gewoonlik na die kinders gewys. Wie weet, dalk het die kinders goeie rede om te onttrek.
-
KAMEELDORING | Om ‘n fout te maak is maklik… haal diep asem en beweeg aan
‘n Enkele verkeerde besluit kan eindeloos ‘n marmotwiel in die gedagtes laat draai: “Hoe kon ek so onnosel wees?”
-
POTPOURRI | Ná 12 jaar se rubrieke is mense se inspirasie steeds onuitputlik
Uiteindelik is ons almal mense wat mekaar nodig het om te oorleef. Selfs al frustreer mense ons en ontken ons van tyd tot tyd hierdie ek-kan-nie-alleen-nie-konsep.






