Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
KAMEELDORING | Bid Rooyes, die pad is lank en swaar
Rooyma stuur gereeld skietgebedjies op en soms is hierdie smeekgebede selfs hoorbaar vir die Rooymiere, soos wanneer sy vra vir krag, geduld of wysheid
-
MENING | Die son kom op en gaan onder, en wag nooit vir enigeen nie
Met onverbiddelike trant skaaf en wysig tyd aan moontlikhede, omstandighede en toekomsverwagtings.
-
POTPOURRI | Vervanging van stukkende vrieskas bring sy eie klein dramatjies
‘n Vrieskas of enige ander huishoudelike apparaat het nie goeie tydsberekening as dit by breek kom nie.
-
TWYFELHOEKIE | Sondag herinner ‘n mens om soms net te stop
Ja, sou pa sê, Sondag is Sondag. Dit is asof die bekommernis van die week minder is, asof die gejaag so ‘n oomblik nagelaat word en asof almal en alles net bietjie oorbegin.
-
POTPOURRI | Leer van dag tot dag by elkeen wat ‘n draai in jou lewe maak
Mense maak ‘n draai deur ons lewe en leer ons spesifieke dinge. Hulle leer jou stap vir stap hoe om iets te doen en ook die redes waarom dit só gedoen word.
-
MENING | Nie alle storms word op die weer-app voorspel nie
Dit is jammer dat die weervoorspelling-apps beperkings het, want dit wil voorkom of ‘n perfekte storm vir Suid-Afrika aan die broei is.
-
TWYFELHOEKIE | Moeilike mense is toe maklik om te vind
Is mense dan so moeilik? Of dink ons mense is moeilik as hulle van ons verskil? Of het mense gewoon net so geword dat hulle hul sin moet kry in alles?
-
KAMEELDORING | Ystersus al meer op dreef met uitleef van eie wil
Rooyma het vir ‘n ystervrou-dogter gebid. Die probleem is: Karakter word gevorm deur tyd en moeite en Sussie slyp haar sterkvrou-tande in haar ouerhuis.
-
POTPOURRI | Soveel planne want mensdom al dommer en goggas al slimmer
Die mensdom maak planne en pas aan om te probeer oorleef. Dit voel soms asof ons te vinnig aanpas. Te vinnig planne maak.
-
TWYFELHOEKIE | Hoe gemaak met mense wat moeilik van karakter is?
Die huisvrou is moeilik van karakter, moeilik in haar woorde en moeilik in haar manier van dink. Haar man hanteer dinge maar soos dit kom…





