Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
LESERSFOTO | Ongeag sy naam – visvang traak hom nie te veel
Die bruinkopvisvanger se dieet bestaan meestal uit ongewerweldes, klein voëltjies en reptiele wat op droë land gevang word en sluit af en toe klein vissies, krappe en paddavissies in.
-
KAMEELDORING | Budgie Blou kry grootkop – dalk sekuur in Valk se visier?
Budgie Blou is weg. Of Budge Blaauw soos hy homself later begin noem het. Sy kop het te groot geword, sy bors te breed. Is dit toe dat Valk hom raakgesien het?
-
MENING | Fnuik kinders se belemmerde groei met gesondheid uit die grond uit
In hedendaagse Suid-Afrika het meer as ‘n kwart van kinders onder die ouderdom van vyf jaar belemmerde groei – dit weens chroniese wanvoeding.
-
POTPOURRI | Knyp tyd af in besige program en kuier régtig
Ons wil graag kuier. Maar ons wag tot die tyd reg is: Ons moet nie te moeg wees nie. Nie te depressief wees nie. Dit moet nie te warm of te koud wees nie. Die wind moet nie waai nie…
-
TWYFELHOEKIE | Waardeer voorspoed wanneer dit aanklop want dit gaan verby
Onthou, jou voorspoed maak jou nie beter as ‘n ander nie, jou voorspoed is ook nie verdienste nie; jou voorspoed gaan ook nie altyd voortduur nie.
-
MENING | Lewer lof én kritiek met dieselfde oortuiging
Soms, met ‘n onverwagse positiewe belewenis, besef ‘n mens: Laat ons met dieselfde oortuiging en oorgawe waarmee ons kritiseer, ook lof toeswaai wanneer dit op ons pad kom.
-
TWYFELHOEKIE | Waak teen persepsies, wat die waarheid knou
Wees groter as enige persepsies. Te veel, te dikwels, word persepsies gevorm deur leuens, kwaadwillige bedoelings, onkunde of sommer net deur tyd of omstandighede.
-
POTPOURRI | ‘n Gedwonge oomblik van stilstand bring nuwe kalmte
Wanneer jy soms weens omstandighede buite jou beheer tot stilstand gedwing word, bring dit ‘n onverwagse kalmte in jou dag.
-
NARSISME 11 | Twee stelle reëls maak van die lewe ‘n knyptang
Narsiste het twee stelle reëls. Een vir hulleself. Een vir hul slagoffers. Hulle mag sekere goed doen; hul slagoffers glad nie. Hulle mag die reëls breek; hul slagoffers glad nie.
-
MENING | Vryheid ‘n brose begrip wat maklik versteur kan word
Demokrasieë beweeg verder weg van hul tradisionele rol as verdedigers van vryheid, en aangemoedigde outokrate met ‘n hupstoot selfvertroue, moed of vermetelheid, benadeel vryheid.






