Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
MENING | Moederfigure is arbeidsmag van môre se eerste mentors
Tussen Werkersdag en Moedersdag is daar ‘n verband – moederfigure is in werklikheid verantwoordelik vir die grondslag van die werksmag van ‘n volgende geslag.
-
POTPOURRI | Bring vreugde na jou huis: Neem gerus ‘n troeteldier aan
Om ‘n dier wat verlore geraak het en nie opgeëis is nie, of ‘n dier wat nie meer versorg kan word nie, ‘n huis vol liefde te gee is beslis iets wat meer mense kan oorweeg.
-
TWYFELHOEKIE | Ná 15 jaar se rubriekkuiers staan dié waarhede vas
Met die verskyning van hierdie rubriek is die 15 jaar mylpaal bereik. Wat ‘n wonderlike voorreg om weekliks gedagtes, gebeure, teleurstellings, vreugdes en meer te kan deel.
-
KAMEELDORING | Die vrye lewe is ‘n ‘song’ – so sing Budgie Blou en sy ‘band’
Budgie Blou weet hul “band” is die wêreld vooruit. Die “sound”, die “look”, die “vibe”. Lirieke ook. Dit is nou al maande dat hulle soggens “jam” op die boomtakke,
-
NARSISME 9 | Leuens gewetenloos as wapens ingespan
Narsiste lieg. Blatant. Sonder om ‘n oog te knip. Sonder om wakker te lê. Om redes wat vir min mense sin maak.
-
KAMEELDORING | Bid Rooyes, die pad is lank en swaar
Rooyma stuur gereeld skietgebedjies op en soms is hierdie smeekgebede selfs hoorbaar vir die Rooymiere, soos wanneer sy vra vir krag, geduld of wysheid
-
MENING | Die son kom op en gaan onder, en wag nooit vir enigeen nie
Met onverbiddelike trant skaaf en wysig tyd aan moontlikhede, omstandighede en toekomsverwagtings.
-
POTPOURRI | Vervanging van stukkende vrieskas bring sy eie klein dramatjies
‘n Vrieskas of enige ander huishoudelike apparaat het nie goeie tydsberekening as dit by breek kom nie.
-
TWYFELHOEKIE | Sondag herinner ‘n mens om soms net te stop
Ja, sou pa sê, Sondag is Sondag. Dit is asof die bekommernis van die week minder is, asof die gejaag so ‘n oomblik nagelaat word en asof almal en alles net bietjie oorbegin.
-
POTPOURRI | Leer van dag tot dag by elkeen wat ‘n draai in jou lewe maak
Mense maak ‘n draai deur ons lewe en leer ons spesifieke dinge. Hulle leer jou stap vir stap hoe om iets te doen en ook die redes waarom dit só gedoen word.






