Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hofsake
-
Regter kap speaker oor interdik, Peters moet moontlik self vir regskoste opdok
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn doen aansoek om uitstel
Die hofsaal in die hooggeregshofsaal in Kimberley was Vrydag volgepak met vakbondlede wat die likwidasie van die Ekapa-myn in die stad teenstaan.
-
Jarelange werker aangekla van moord op perdeafrigter by renbaanperseel
‘n Man wat jare lank vir Jannie Borman (73) in Kimberley en Viljoensdrift gehelp het om sy renperde af te rig is van die moord op Borman aangekla.
-
‘Gesofistikeerde steunpilaar’ tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis
Douglas Mthukwane, voormalige vryskutjoernalis en Noord-Kaapse woordvoerder vir die departement van onderwys, is effektief 25 jaar gevangenisstraf opgelê.
-
Senior staatsadvokaat van Kimberley bly agter tralies: ‘Niemand bo reg verhewe’
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.
-
Henderson-verhoor: John Ross doen aansoek om ondersoekdagboek te bekyk
John Ross Henderson, aangekla van die moord van Jason Afrique, poging tot moord op Afrique se vrou, asook twee aanklagte van regsverydeling, wil die polisie se ondersoekdagboek bekyk.
-
‘Glimlaggende’ Kammies lewenslank gevonnis ná wrede moord op vrou
Salmon Kammies van Hopetown is lewenslange tronkstraf opgelê ná die wrede moord op sy lewensmaat.
-
AfriForum dagvaar president en kie oor grondwetlikheid van NGV-wet
AfriForum het ’n dagvaarding aan president Cyril Ramaphosa en ander laat beteken as deel van dié burgerregte organisasie se regsaksie om die grondwetlikheid van die omstrede Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te betwis.
-
Wildlife traffickers dump protected lizards during high-speed pursuit
Three suspects face charges for illegal possession of vulnerable lizards after fleeing police in a red VW Golf.










