Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hofsake
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
‘n Boer van die Kenhardt-distrik het onmiddellike toegang tot sy huis en die besit van sy persoonlike eiendom gekry ná hy onregmatig van die plase waarop dit is, uitgesluit is.
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was onder bespreking in die hooggeregshof in Kimberley waar twee mans van moord aangekla word.
-
KYK | Riool-chaos dwing verrigtinge by Kimberley-landdroshof na hoë hof
‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
-
Vioolsdrift-moordverhoor begin weer Maandag in hof in Springbok
Die verhoor van Japie Claassens (61) van Vioolsdrift in die Noord-Kaap, wat tereg staan op twee aanklagte van moord, sal op 8 Junie weer ‘n aanvang neem.
-
KYK | ‘As een val, staan tien op’: Aktiviste teen ‘tenderpreneurs en politiekery’
‘n Onderonsie het Vrydag voor die hooggeregshof in Kimberley uitgebreek oor die wenslikheid van die provinsiale regering se besluit om die Sol Plaatje-munisipaliteit onder administrasie te plaas.
-
Verdagtes in R36 miljoen-diefstalsaak by sekuriteitsfirma betaal glo in kontant
Stapels kontant is op die huisplafonne van verdagtes gevind, terwyl ander kontant vir voertuie betaal het. Dit volg ná ‘n roof by ‘n sekuriteitsmaatskappy waar R36 miljoen geroof is.
-
Verhoor van advokaat en haar pa in Augustus, ondanks besware
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.










