Leefstyl
-
Geliefde tannie Coba (109) van die Voortrekkers oorlede
Die geliefde tannie Coba Schabort, wat vir jare gesien is as die Voortrekkerlid wat die meeste jare diens gehad het, is Sondag in die ouderdom van 109 oorlede.
-
LIG-konsert bring musiekaand gratis na tehuise en sentrums oor die land heen
Inwoners van tehuise en sentrums vir bejaardes en mense met gestremdhede kan dié Saterdag vanuit hul eie ruimte gratis ‘n musiekaand met Elvis Blue en Prop “bywoon”.
-
Kate Roothman is nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou
Kate Roothman neem oor as aanbieder van gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.
-
Vonke spat toe met rekordbraai van 2 500 skaaptjops
Boerboel Wear het ’n nuwe massabraai-rekord opgestel toe 2 500 skaaptjops in Pretoria gebraai is om hulpbehoewendes te ondersteun.
-
Koerantblomme en lewensverhaal op rok vir matriekdans
Vir Mialè Bindemann is ‘n koerant nie net iets om te lees nie, maar die materiaal vir ‘n matriekafskeidsrok wat haar eie lewensverhaal vertel.










