Leefstyl
-
Vrystaat Kunstefees verwelkom nuwe naamborg
Die Vrystaat Kunstefees het ‘n nuwe naamborg verwelkom vir die 2027 fees wat van 6 tot 10 Julie op die UV-kampus aangebied gaan word.
-
Stellenbosch-sjef Jess van Dyk gesels oor haar rol op die kassie in ‘Kokkedoor’
Sjef Jess van Dyk omhels haar droom as Kokke-door-beoordelaar, waar sy ’n balans vind tussen uitdagings, verfilming, eerlike terugvoer en die krag van kos.
-
Gqeberha-hardloper se 800 km-tog bring hoop
Clinton Visagie (26) van Gqeberha maak sy kinderdroom waar deur 800 km van Nelson Mandelabaai tot Kaapstad te hardloop en so bewusmaking en steun vir kwesbare kinders, gesinne en hawelose mense te skep.
-
Ouerskap: Is jy ‘n helikopter bo jou kind of ‘n grassnyer voor jou kind?
Skuldgevoelens by ouers lei dikwels tot oorbeskerming, oftewel “helikopter”- of “grassnyer”-ouerskapsmetodes.
-
MENING | Wanneer gruwel normaal word, kwyn ons menslikheid
Met selfone bykans permanent op handpalms vasgeklem, is geweld en ontstellende beeldmateriaal net ‘n oogknip of ‘n “scroll” weg. Nog meer ontstellend is dat dié grusame beeldmateriaal nié uit film-ateljees kom nie – dit is die werklikheid.
-
Talle Suid-Afrikaanse kookboeke in die gesogte Gourmand-finaal
Jan Braai en die spotprentkunstenaar Kobus Galloway het die kortlys gehaal in die afdeling vir illustrasies en braai met hul boek, Jan Braai Idees vol vrees.
-
Goue Oues vernuftig en geesdriftig by Golden Oldies-kampioenskap
By die vyfde jaarlikse Golden Oldies-kampioenskap het 18 spanne van verskeie aftreeoorde van Kimberley en omgewing hul vernuf gewys.
-
Tien nuwe boere soek nou hul kans op liefde
Kate Roothman is die nuwe aanbieder van Boer soek ‘n vrou. Tien boere uit sewe provinsies soek pasmaats vir die 19de seisoen.










