Landbou
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Soektog na volstruisboer wat deur water meegevoer is, duur voort
‘n Bekende volstruisboer van Oudtshoorn word vermis nadat hy Sondag in sy Toyota Land Cruiser deur vloedwater meegesleur is.
-
El Niño het dalk nie so groot effek op somergewasse
Kundiges meen die El Niño-weerstelsel sal nie so groot impak hê op landbougewasse nie, omdat die grondvog reserwes oor die algemeen goed lyk ná somer- en herfsreën.
-
Namibië wys sy Lamb Champs-span aan
Die Lamb Champs van Namibië is Vrydag 18 September aangewys en gaan op 31 Oktober teen ‘n span van Suid-Afrika kompeteer om te sien wie die lekkerste skaapvleis produseer.
-
Vrystaat Landbou maak insette tot swaarder vonnisse vir veediefstal
Swaarder strawwe vir veediefstal en deeglike ondersoeke na moontlik sindikate, is van die sake waarvoor Vrystaat Landbou hom beywer as dit kom by dié misdaad in landbougeledere.
-
Verslag wys patroon van marteling tydens plaasaanvalle
In ‘n verslag wat ondersoek gedoen het na plaasaanvalle in Suid-Afrika van 2019 tot 2025, is bevind dat daar ‘n herhalende patroon van marteling is.
-
Swartland-koringboere vra gelyke speelveld midde-in kommer oor droogte
Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.
-
TLU SA vereer landboupresteerders op talle terreine by jaarlikse kongres
Tydens die jaarlikse TLU SA kongres is landboupresteerders vereer, terwyl die toekoms van landbou ook bespreek is.
-
Veldbokprojek betree nuwe fase met deelname aan veilings
Die inheemse veldbokprojek buite Thaba Nchu het onlangs die eerste treë tot kommersialisering geneem met deelname aan veilings.
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van gelaaide pryse geloof
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.









