Landbou
-
Bek-en-klouseer-krisis: Alle oë op Ramaphosa en die staatsrede
Vrystaat Landbou (VL) hoop dat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede die krisis met bek-en-klouseer in Suid-Afrika sal aanspreek.
-
Swartland-munisipaliteit bekommerd oor BKS-geval
Die Swartland-munisipaliteit het sy kommer uitgespreek nadat ‘n bevestigde geval van bek- en klouseer bekendgemaak is in die naburige Drakenstein-munisipaliteit.
-
Bek- en klouseer geval bevestig in Mbekweni
‘n Positiewe geval van bek- en klouseer (BKS) in Mbekweni, Paarl, is Vrydag (6 Februarie) bekend gemaak deur die Wes-Kaapse departement van Landbou se veeartseny afdeling.
-
Rolspelers neem regstappe om reuse-impak van bek-en-klouseer te stuit
Landbouorganisasies soos Vrystaat Landbou neem nou regstappe om dringende optrede te eis om bek-en-klouseer wat rampafmetings aanneem, te stuit.





