Inwoners van Tennantville staar ernstige rioolprobleme in die gesig ná die installasie van ‘n nuwe dreinstelsel wat gesondheidsrisiko’s inhou.
Die Pleinstraat-biblioteek in Stellenbosch-sentraal is nou weer oop vir die publiek nadat die oudste biblioteek in die streek opgeknap is.
Die gemeenskap van Vlottenburg het ‘n versoekskrif aan die Stellenbosch-munisipalieit oorhandig, met die versoek vir veiligheidsmaatreëls op die Polkadraaipad.
Daar is geen uitsluitsel of daar enige ernstige wanpraktyk of wanadministrasie was met die goedkeuring van eiendomstransaksies deur die Stellenbosch-munisipaliteit nie.
Die beplande honde-eenheid vir Stellenbosch moet vinniger op die been kom as wat die munisipaliteit aanvanklik beplan het.
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.
Die Stellenbosch-munisipaliteit spog vanjaar met sy grootste begroting nog en volgens die burgemeester, Jeremy Fasser, sal die meer as R3 miljard-begroting onder meer aan infrastruktuur-belegging, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en veiligheid…
Cylvin Heynes van CL Heynes Shuttle & Tours verduidelik hy het ‘n straat in Idasvallei “toegemaak” nadat werstoepassingsbeamptes van die munisipaliteit hom geteister het.
Jamestowners het die Vrydag (1 Mei) na die plaaslike stadsaal opgeruk om hul ongelukkigheid oor verskeie kwessies uit te lig.