Lienke Viljoen se liedjie, “Straatligte”, is deel van die toptien van FAK se Skryf’it-kompetisie. Die Matie het haar ook op groot prys.
“Hey Brain!” is die eerste snit van Martie Nel Hauptfleisch se Gesondheid- Tok-Tokkie, ‘n opvoedkundige musiek-inisiatief deur dié verpleegster en liedjieskrywer.
Die Toyota Stellenbosch Woordfees bied in Oktober diverse musiekoptredes deur bekende kunstenaars as deel van die gewilde musiekfees aan.
Luna Paige se nuwe album, Die Reisigers, word in September bekendgestel, met ‘n landwye toer met musiek en kuns geïnspireer deur die Camino.
Drie jong musikante van Stellenbosch is finaliste in die Nasionale Jeugmusiekkompetisie, wat in Desember vir R180 000 meeding.
Die 2026 Endler-konsertreeks by die US Konservatorium bied diverse optredes, insluitend kamermusiek, koorkuns en jazz van Julie tot Desember.
Merk 3 tot 11 Oktober op jou kalender! Dís wanneer die Eikestad weer feeshou met die 2026- Toyota Stellenbosch Woordfees wat iets vir almal bied.
Die 23ste Suidoosterfees word vanjaar van Woensdag 29 April tot Sondag 3 Mei in Kaapstad aangebied, onder die tema “Tuiste”.
Luna Paige maak draai in Eikestad op #DieReisigers-toer pas nadat sy haar nuwe enkelsnit bekendgestel het.
Die Cheng² Duo open Vrydag 20 Februarie die 2026 Endler-konsertreeks met ‘n tjello-en-klavieruitvoering. Die JUNO-genomineerde sibbe Bryan Cheng (tjello) en Silvie Cheng (klavier) is internasionaal bekend vir hul energieke spel…