Yaël Malgas
-
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie, wat sy na bewering verlede jaar doodgemaak het.
-
The Stellenbosch Hospice Shop advises customers to remain vigilant against thieves following a recent car break-in. A video shows a suspect smashing a vehicle’s window. Police noted daily thefts but a recent decrease. Drivers are urged to remove valuables, lock vehicles, and park in safer areas, especially during the festive season.
-
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou […]
-
A fire that left various dwellings in ruins on Thursday (30 October) has again highlighted the need for formal housing in the Khayamandi township. All emergency services were on hand […]
-
As deel van mobiliteitsmaand het die Wes-Kaapse departement van mobiliteit, die Bicycle Empowering Network (BEN) en Pedal Power Association SA op Saterdag 25 Oktober altesaam 44 fietse aan gemeenskapslede by die Idasvallei-sportterrein oorhandig.
-
Drie Stellenbossers wat vir langer as ‘n dekade skryf en die dorp se erfenis help bewaar, is vanjaar deur die e’Bosch-erfenisprojek, in samewerking met die Stellenbosch-munisipaliteit en Universiteit Stellenbosch, vereer.
-
Western Cape provincial police commissioner Lieutenant General Thembisile Patekile launched the Safer Festive Season Operations of the Cape Winelands in Khayamandi, warning residents about stokvel payment safety. Officers from 23 Cape Winelands police stations will focus on preventing extortion, kidnapping, robberies, and cash-in-transit heists.
-
The women and men in blue helped to launch the last of the Western Cape districts’ Safer Festive Season Operations today (Thursday 23 October) at the Kayamandi Sport Grounds in […]
-
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
-
Amapretty, die gewilde Afrikaanse ghom-groep van Idasvallei met 40 000-plus maandelikse Spotify-luisteraars, droom steeds daarvan om by die Stellenbosch Liggiefees op te tree. Die viermanskap het van kindsbeen af saam musiek gemaak.










