Yaël Malgas Avatar

Yaël Malgas


  • Misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid in Jonkershoek en Stellenbosch Sentraal het ‘n hupstoot gekry met die onlangse opgradering van die Jonkershoek- spesiale belastingsgebied (JSRA) en die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative (Siti) […]

    by

    on

    Jonkershoek en Stellenbosch veiligheidsdiens verbeter
  • Familie en vriende van die Cloetesviller Pieter Hough het die afgelope Saterdag (15 November) saam met dié nuwe skrywer die bekendstelling van sy memoires gevier. Hough (71) het ‘n jaar […]

    by

    on

    Cloetesviller skryf sy lewensverhaal
  • “Joh! Die is mos ‘n kwaai projek!” So meen een van die vele Cloetesvillers wat Donderdag (20 November) die eerste munisipale swop shop by die Eikesaal bygewoon het. Die swop […]

    by

    on

    Kom ruil afval vir kos by Stellenbosch se ‘swop shop’
  • Stellenbosch’s tourism sector has had a positive year despite challenges, highlighted by Michael Ratcliffe at Visit Stellenbosch’s annual meeting. Key changes included new leadership and regulatory proposals. Premier Alan Winde praised the region’s success while cautioning against complacency. Local tourism is vital for the economy, sustaining over 48 000 jobs.

    by

    on

    Visit Stellenbosch, tourism partners evaluates the year that was
  • Inwoners van die Newinbosch-ontwikkeling ervaar ernstige frustrasies oor herhalende vertraging in die intrekdatum van hul nuwe huise, met Jennilee Geduld se gesin wat genoodsaak was om by familie te bly. Waterskade en swak kommunikasie vererger die situasie. Die ontwikkelaar belowe verbetering en tydige herstelwerk.

    by

    on

    Newinbosch-ontwikkeling ‘vol tekortkominge’
  • Die 36-jarige Lyntin Carstens van Stellenbosch is die afgelope naweek dood nadat hy in ‘n botsing op die R44 naby die N1-afrit betrokke was.

    by

    on

    Ongeluk op R44 eis jong pa van Stellenbosch
  • A21 en plaaslike rolspelers bespreek die groeiende gevaar van aanlyn-mensehandel en sekspeste wat kinders teiken. Met jongmense wat tot nege uur per dag aanlyn spandeer, gebruik kwaaddoeners sosialemediaplatforms om vertroue op te bou voor hulle kinders uitbuit deur “sextortion”. Bewusmaking en oop kommunikasie tussen ouers en kinders is die grootste teenwig teen hierdie misdrywe wat…

    by

    on

    Kinders se veiligheid aanlyn deur Stellenbosse rolspelers bespreek
  • Marlene Dumas (72), ‘n oud-Bloemhoffer, het geskiedenis gemaak deur die eerste kontemporêre vrouekunstenaar te word wie se werk deel van die Louvre se permanente versameling geword het. Haar nege portrette, getiteld “Liaisons”, hang in die prestigieuse Franse museum se Porte des Lions-atrium.

    by

    on

    SA-trots: Marlene Dumas eerste lewende vrouekunstenaar in Louvre- versameling in Parys
  • Chan Matthee (20), van Cloetesville, is onlangs skielik dood nadat hy bloeding op die brein, opgedoen het.

    by

    on

    Vriendelike, gewilde Cloetesviller (20) sterf skielik
  • Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November tot lewenslange tronkstraf vir die moord op dié eerstejaarstudent van die Universiteit Stellenbosch gevonnis.

    by

    on

    Matie-moord: Niks sal Jesse terugbring, sê bedroefde familie

Gift this article