fawu logo
Werkers van Heineken Beverages Suid-Afrika het op Woensdag 5 Augustus aan ‘n staking deelgeneem.

Foto | Werkers van Heineken Beverages Suid-Afrika betoog

fawu logo
Werkers van Heineken Beverages Suid-Afrika het op Woensdag 5 Augustus aan ‘n staking deelgeneem.

heineken werkers betoog
Plaaslike werkers van Heineken Beverages Suid-Afrika het op Woensdag 5 Augustus deelgeneem aan ‘n nasionale staking teen dié maatskappy se onlangse aanbod van ‘n 5%-verhoging aan sy werkers. Ná onlangse onderhandelinge tussen Heineken en die Food and Allied Workers’ Union (FAWU), het die vakbond besluit om vreedsame optogte by verskeie Heineken-persele te hou. Werkers van die wynmaker JC Le Roux en Adams Tas-brouery het vandeesweek oorkant die Stellenbosch-perseel ‘n 7%-verhoging geëis, asook huissubsidies vir alle werkers, vervoer wat deur die werkgewer gefinansieer word en beter werksomstandighede. Foto: Yaël Malgas
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article