Yaël Malgas
-
Die bydrae van twee groot Afrikaanse digters is met musiek en voorlesings in Sproeireën en kantelson gevier – ‘n vertoning wat die werke van Ingrid Jonker en D.J. Opperman van […]
-
Die Stellenbosch-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Halo-radio’s aan dieplaaslike polisie en die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassers help skenk. Die radio’s is deel van Business Against Crime SA (BACSA) se Eyes and Ears-projek.Radio’s sal […]
-
Eerlikheid, respek, geloofwaardigheid en integriteit was vir langer as vier dekades die hoeksteen van Jannie Louwrence se loopbaan as begrafnisondernemer. Louwrence was vir jare aan die stuur van Avbob-begrafnisdienste en […]
-
The police, along with representatives of the Khayamandi Community Policing Forum (CPF), the district CPF, the Cape Winelands Police District and Correctional Services, recently participated in a Cape Winelands district imbizo.
-
Talle plaaslikes het hul vrywillige 67 minute vir Mandela-dag (Vrydag 18 Julie) gebruik om ander van diens te wees en hul buurte op te knap. In Khaymandi het Tony Sesman […]
-
‘n Sokker-toergroep met sokkerspelers van onder meer Stellenbosch, sukkel om terug na Suid-Afrika te keer.
-
Die plaaslike Cape Whalers Field-blaasorkes is onder die beste vyf van die 5FM Brass Root-kompetisie.
-
‘n Ma is met ‘n gebreekte been gestrand gelaat en haar dogter erg getraumatiseer nadat ‘n taxirit van Stellenbosch tot vermoedelik ontvoering, poging tot moord en aanrandig gelei het.
-
Minister of Social Development Nokuzola Tolashe visited the bakery’s soon-to-be facility in Plankenbrug where she handed over a cheque of more than R2 million.










