Yaël Malgas
-
Die Kaapse Wynland-distrik het ‘n algehele slaagsyfer van 84,6% behaal met drie Stellenbosse skole wat met ‘n 100%-slaagsyfer spog.
-
Nico Pieterse is one of only two certified water sommeliers in South Africa and at the water tasting room at Lanzerac he shares the experience of premium water from around the world.
-
Diens met deernis is die slagspreuk van Geluksoord in Onder-Papegaaiberg en is al die afgelope 45 jaar die dryfveer agter suster Connie Lindoor se jare van diens. Lindoor (69) het […]
-
Stellenbosch Mayor Jeremy Fasser looks back on the year that was.
-
Die saak teen die vermeende kinder-moordenaar Elizabeth Japie van Jamestown is tot Dinsdag 25 Februarie 2026 uitgestel. Japie staan tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord en dwarsboming van die gereg, […]
-
Stellenbosch se plaaslike staats-hospitaal is ‘n “panado-hospitaal”. Dit is hoe talle Stellenbossers die hospitaal beskryf waar die 10 maande oue Mileeck Newman op Vrydag 21 November gesterf het (“Herrie nadat seuntjie […]
-
Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.
-
Die twee mans van Khayamandi is in die hooggeregshof aan Cheney Prins se moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, sowel as regsverydeling skuldig bevind.
-
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
-
Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê beamptes van die munisipaliteit het voor 09:00 reeds met planke opgedaag om die strukture op te rig.










