Yaël Malgas
-
Martina Smith van Jamestown het onlangs haar 80ste verjaarsdag gevier met familielede en geliefdes wat haar in groepe moes besoek.
-
Prof. Matilda Burden, prominente Suid-Afrikaanse kultuurhistorikus, het Woensdag 10 Junie haar jongste boek, Opreisfontein, by die Rupert-museum bekendgstel.
-
Lucille Jason, a dedicated paediatric nurse from Stellenbosch, highlights the importance of nursing, advocacy, and effective communication.
-
Die beplande honde-eenheid vir Stellenbosch moet vinniger op die been kom as wat die munisipaliteit aanvanklik beplan het.
-
Drie krieketspelers van die Laerskool Rietenbosch, Mary-Jean February, Thatim Carsten en Shailo Fritz, is vir die Overberg Eagles-span gekies.
-
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
U-Turn Homeless Ministries is seeking a location in Stellenbosch to provide essential services and skill development for the unhoused, aided by municipal funding.
-
Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.
-
Slimfone, kragtige rekenaars en kunsmatige intellegensie verbeter daagliks, maar sal nooit menslike aanraking, empatie en emosionele ondersteuning van verpleging kan vervang nie. Só vertel sr. Kay-Lee Gordon wat ‘n verpleegster […]
-
Stellenbossers wat tans haweloos en in nood is, het die afgelope Saterdag (30 Mei) die geleentheid gehad om klere te ontvang, iets te kry om te eet en meer te […]










