Community
-
Caritas Gemeenskapsfokus bied vaste grondslag vir kinders, gesinne
Caritas Gemeenskapsfokus bied holistiese sorg aan behoeftige kinders, herenig families en verlig armoede ter bevordering van welstand en gemeenskapsontwikkeling.
-
Brace yourselves: Cold front brings challenging driving conditions
Bad weather conditions are synonymn with challenging conditions when driving. Make sure to prepare your vehicle – and yourself – to drive in these conditions.
-
Ysige dae hier: Sterk wind jaag koue van Wes-Kaap tot in Noord-Kaap, Vrystaat
‘n Koue front het Woensdag die Suidwestelike Kaap getref, met hoë brandgevaartoestande en temperatuurverlaging in die Noord-Kaap en Vrystaat tot Sondag.
-
Man verskyn in hof vir besit van goudstaaf ter waarde van R10 miljoen
‘n 52-jarige man is in Postmasburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n vermoedelik onwettige goudstaaf met ‘n waarde van ongeveer R10 miljoen.
-
Limpopo-plaasaanval: Lewenslange vonnis vir wrede moord op jong boer
LIMPOPO – In ‘n baanbrekersuitspraak wat ‘n mate van afsluiting vir ‘n bedroefde gemeenskap gebring het, is drie mans tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die wrede moord op Nicolaas “Nicci” […]
-
15 arrested for illegal mining and diamond possession in Northern Cape
Fifteen suspects were arrested in the Northern Cape for illegal mining and immigration violations, including possession of unpolished diamonds and dagga.










