Dehan het sy suksesvolle seisoen verder bekroon toe hy ’n silwermedalje in die o.16-afdeling van die ASA straatmyl verwerf het.
‘n Reuse-projek word vir einde Oktober in Bloemfontein beplan waar die lewe en begrafnis van Emily Hobhouse uitgebeeld en op TV uitgesaai gaan word.
The memorial service and funeral for the late sergeant Peter Kareli will take place in Bloemfontein and Kroonstad.
Besoeke wys vuil, vervalle swembaddens danksy ANC-beheerde administrasie oral oor Mangaung heen.
Die Kieshof in Bloemfontein het vandag die ANC se aansoek verwerp om laat nominasies vir kandidate vir die 4 November-verkiesing te aanvaar.
Die operasies wat vandeesweek vir 18 kinders nuwe hoop sou gee, is ontwrig ná skade weens diefstal by die Universitas-hospitaal.
DA leader in Free State laments the theft and vandalism of electricity infrastructure, crippling the province’s economic growth.
Three South African male suspects arrested in connection with the brutal murder of an Ethiopian tuckshop owner and the hijacking of his Toyota Hilux
A baby’s head dragged by dogs in a Bloemside street in Bloemfontein, police are hunting a potential female suspect in connection with the concealment of birth.
Die rooi strepe wat parkering in Kellnerstraat verbied het, is nou toegeverf ná klagtes deur sakelui.