Sorgverlaters van verskillende jeugsorgsentrums in die Vrystaat het tydens die vakansie ‘n kamp bygewoon.
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.
Die Bloemfonteinse atleet Rumé Burger is ingesluit in die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat in Botswana gaan deelneem.
Die burgerregte-organisasie Afriforum het vandeesweek ‘n brief gestuur waarin hulle die bedanking van die Mangaung-metro se stadsbestuurder eis.
The Ladybrand Regional Court has slapped a 26-year-old man with a three-year prison sentence for assaulting his eight-year-old sibling.
Residents now have the opportunity to give their input into the Mangaung Metro’s proposed budget for 2026/27.
Vier lede van Bloemfontein se Sub Aqua-klub is gekies vir SA onderwaterhokkie-spanne.