Die Skepper se tuin

Die gewilde storie-reeks keer terug na die verhoog met ’n vertoning vol avontuur, humor en pret! 🎉
Ontmoet vir Daisy in haar potjie en beleef hoe sy, saam met haar verspotte vriende, haar plek in die Skepper se Tuin ontdek. 🌸🐛
👨‍👩‍👧‍👦 Bring die hele gesin!
🕘 Vertoning 1: 09:00
🕚 Vertoning 2: 11:00\
En natuurlik wag daar nog lekker dinge!

Schink Stories
Die Skepper se tuin is op 26 September op die verhoog by Doxa Deo Suid.
🍭 Spookasem
🎨 Gesigverf
☕ Lekker koffie
🧸 Schink Stories-produkte te koop
Kom deel in ’n pragtige vertoning en maak sommer ’n lekker uitstappie van dit saam met jou kinders!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article