Die Castiglione MOTH Shellhole het verlede week sy 80ste verjaardag gevier en dit is Saterdag met ‘n saamkuier gevier.
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.
An unidentified man was fatally electrocuted on Centlec infrastructure in Phase 6 in Bloemfontein.
Prof Pamela Dube was appointed chairperson of the Technological Higher Education Network South Africa board of directors.
AfriForum Dienste in Bloemfontein het gedurende Maart 64.16 ton vullis verwyder.
The Free State Department of Agriculture, Rural Development and Environmental Affairs has confirmed ten new cases of Foot-and-Mouth Disease.
Die DA vra dat die Mangaung-metro weer ‘n behoorlike instandhoudingsprogram in plek kry om die stad se bome op sypaadjies te sny.
Altesaam 890 atlete van oor die land heen het aan die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskapsbyeenkoms deelgeneem.