Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skole
-
FOTO’S: Matrieks uitgevat om hul skoolloopbaan groet
Matrieks van 2026 het in die afgelope weke hul skoolloopbaan met glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuusExpress van die spesiale geleenthede […]
-
KYK | Matrieks deel foto’s van hul mooiste aand
Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2026 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se […]
-
Possies se hokkiespan wen liga 3de keer
Die o.12A-meisieshokkiespan van die Laerskool Willem Postma het die Bloemfontein-liga in hul afdeling gewen.
-
Matriek daag op by afskeid in oupa se legendariese resiesmotor
Gaby Diedericks se vuurwa waarmee sy Vrydag na die Hoërskool Sentraal se matriekafskeid geneem is, was eens haar oupa se wenmotor.
-
Talent onder water vertoon
Vier Vrystaters was deel van die Suid-Afrikaanse o.19-onderwaterhokkiespanne wat in Turkye gaan deelneem het.
-
Land se 12 beste skole debatspanne beïndruk in Dink of Sink-kompetisie
Op Saterdag 19 September by Akademia se Leriba-kampus in Pretoria, het 12 van die land se beste skole debatsspanne mekaar met goedberedeneerde argumente en vinnige denke die stryd aangesê.











