Matrieks deel foto's van hul mooiste aand.
Matrieks deel foto’s van hul mooiste aand.

KYK | Matrieks deel foto’s van hul mooiste aand

Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2026 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat BloemNuusExpress van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na lientjie.mentz@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 709 0809.

Carla van Lingen van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Elandre Fotografie 
Carla van Lingen van die Hoërskool President Steyn. FOTO: Elandre Fotografie 
Chris Nieuwoudt en Danita Marais van TruReflection Photography Studio
Chris Nieuwoudt en Nestine van Rooyen van Oranje Meisieskool. FOTO: Danita Marais van TruReflection Photography Studio
Nico Bredenhann en Juninke Conradie van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Jaun-Marie Steyn
Nico Bredenhann en Juninke Conradie van die Hoërskool Fichardtpark. FOTO: Jaun-Marie Steyn
Cheri Duvenhage van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Nerika Casaleggio
Cheri Duvenhage van die Hoërskool Sentraal. FOTO: Nerika Casaleggio
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article